Day: June 15, 2018

2018

Voel Ek Ook Fancy

In my kinderjare het ons nooit vreeslik geld gehad nie. Dis nie dat ons arm was nie, ons was maar net nie middelklas nie en ook nie ryk nie. My pa was immers in die bediening en niemand betree die bediening vir die geld nie. Daarvan kan ek (en duisende

lees meer