Author: Germandt Geldenhuys

2018

Jy Sal Weet As Jy Dit Voel

“Nee maar regtig nou… hoe gaan dit met jou?”, vra sy, die sigaret rus gemaklik tussen haar twee lenige vingers. Die lug bo haar kop is golwend met vlae dik tabakrook. Sy mag nie régtig hier rook nie, maar die kelner was haar goedgesind. (Dit is drie-uur die middag en

lees meer